Vader, bewaar ons oë en ons ore teen wat ons mag sien of hoor. Laat ons U altyd eerste stel in alles wat ons doen en ook in alles wat ons beplan om te doen.
Lees meerTag Archives: staande
Struikelblokke is onvermydelik
Jesus sê vir sy dissipels in Lukas 17:1 dat dit onvermydelik is dat die struikelblokke kom. Hierdie woorde is vandag net so waar soos dit daardie tyd was. In Afrikaans het ons die gesegde “ons hoop vir die beste, maar die slegte kom vanself!”
Lees meer