Die laaste persoon in die onheilige drie eenheid van satan gedurende die verdrukking gaan die vals een wêreld geloof wees wat deur die vrou op die rooi dier voorgestel word. Ons lees van haar in Openbaring 17. In die Bybel word gelowe in die vroulike vorm voorgestel, daarom die “vrou” op die rooi dier. Jesus verwys ook na ons, Sy gelowiges en Sy kerk, as sy bruid in die vroulike vorm.
Lees meerTag Archives: verdrukking
DEEL 1 : Oordeel van die Sewe Seëls
Ek begin vandag met ‘n reeks oor die Oordele van Openbaring. God die wêreld tref met ‘n reeks van 21 oordele gedurende die verdrukking. Eers gaan kom die Oordeel van die Seëls (7 oordele), dan die Oordeel van die Trompette (7 oordele) en laastens die Oordeel van die Skale (7 oordele).
Lees meerDEEL 2 : Oordeel van die Sewe Trompette
Ek gaan vandag voort met reeks oor die Oordele van Openbaring. Vandag se gedeelte gaan langer wees as die vorige omdat hierdie gedeelte ook die gebeurtenis in die middel van die verdrukking bevat waar satan in die Wêreldleier gaan opvaar en die wêreld direk gaan regeer.
Lees meerDuisend Jaar Vrederyk
Die Duisend Jaar Vrederyk gaan begin na die verdrukking nadat Jesus die Antichris en sy volgers in Armageddon verslaan het.
Lees meer