Die HERE is op pad en Hy is besig om Sy Bruid gereed te kry vir haar vertrek! Dis daarom belangrik dat ons almal ‘n draai voor God se spieël moet gaan maak en vergifnis vra vir dit wat ons in die spieël verkeerd sien.
Lees meerTag Archives: vuil
Wees sonder bedrog
Ons is baie keer soos stout kinders wat net ons eie sin wil hê en dan doen eers en wonder later oor die gevolge van dit wat ons gedoen het…
Lees meerDit kan skoon gemaak word
Ek staan so ‘n paar dae gelede in my badkamer besig om die vloer te mop toe die Woord van die HERE tot my kom: “Niks is ooit so vuil dat dit nie skoon gemaak kan word nie.”
Lees meer