Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » dissipliene

Tag Archives: dissipliene

Is jou geloof sterk genoeg?

Posted on 21 Januarie 202516 Januarie 2025 by Pastoor Nico Visagie

Die pad wat Jesus met elkeen van ons loop is anders van persoon tot persoon, want niemand se pad is ooit dieselfde nie.

Lees meer→

Wees sonder bedrog

Posted on 18 Januarie 202418 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons is baie keer soos stout kinders wat net ons eie sin wil hê en dan doen eers en wonder later oor die gevolge van dit wat ons gedoen het…

Lees meer→

As ons God se reëls veronagsaam

Posted on 14 Julie 202210 Julie 2022 by Pastoor Nico Visagie

Die Bybel is vir ons gegee as ‘n handleiding om te gebruik ingeval ons nie meer weet nie. Baie mense lees mos nie meer die Bybel nie, want dis outyds!

Lees meer→

Wat sê die Bybel oor hoe ek my kinders behoort te dissiplineer?

Posted on 19 Januarie 202115 Januarie 2021 by Pastoor Nico Visagie

Gesels met enige ouer persoon en jy sal by uitstek hoor hoe hulle pak gekry het by hulle ouers as hulle iets verkeerd gedoen het. Self het ek verskeie kere met “Swart Piet” kennis gemaak!

Lees meer→

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »