Ons besef selfde wat se groot krag in naasteliefde skuil en net hoe baie dit vir Jesus beteken as ons dit begin toepas.
Lees meerTag Archives: gebooie
God se Reëls
Vir die van ons wat die pad van gehoorsaamheid gestap het deur tot bekering te kom en ons te laat doop, is daar net twee reëls om na te kom.
Lees meerJesus kom vir ‘n Gees Vervulde bruid
Vandag se boodskap gaan ek vir julle bring volgens die gelykenis van die saaier. ‘n Saaier het gekom en die goeie saad van God se verlossingsplan in u lewe gesaai.
Lees meer