Iemand het eenslag gesê dat die lewe een eindelose lang ry keuses is en elke dag maak ons keuses wat ander mense se lewens beïnvloed.
Lees meerTag Archives: keuse
Christenskap sonder liefde is dood
Ek glo die HERE is besig om ons gereed te kry vir die dag wanneer Hy gaan kom om ons te kom haal. Ek let op dat die boodskappe wat ek kry al hoe meer gesentreer word om ons gereed te kry vir daardie dag.
Lees meer