Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » keuse

Tag Archives: keuse

Koste van die wegraping

Posted on 12 Julie 20269 Julie 2026 by Pastoor Nico Visagie

Ons almal wag geduldig op die wegraping; gereed as die basuin blaas, maar ons besef nie die prys wat ons gaan betaal vir daardie dag nie.

Lees meer→

Wat op aarde begin het

Posted on 23 Desember 202517 Desember 2025 by Pastoor Nico Visagie

Vandag het ek ‘n boodskap direk van Jesus vir julle soos deur die Gees ontvang; Prys die Heilige Naam van die HERE!

Lees meer→

Die keuse is ons s’n

Posted on 28 Augustus 202526 Augustus 2025 by Pastoor Nico Visagie

Mense besef dit nie, maar ons het iets wat nie eers die Engele in die Hemel het nie en dit is die vryheid van keuse.

Lees meer→

Geen huiskneg kan twee here dien nie

Posted on 1 Junie 202527 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

As Kinders van God hou ons daarvan om sonde te klassifiseer in groot sonde wat baie erg is en kleiner sondes wat minder erg is…

Lees meer→

Die gelykenis van die vryheid van keuse

Posted on 30 Julie 202426 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Daar was ‘n man wat elke maand sy hare by ‘n haarkapper laat sny het en as die haarkapper met hom besig was, dan het hy uit sy Bybel gelees.

Lees meer→

Post navigation

1 2 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »