Gebed

Ek het met een van ons lesers begin gesels oor gebed en toe begin die HERE vir my die belangrikheid van bid wys en net daar en dan weet ek toe dat dit iets is waaroor ek net moet skryf!

Lees meer

Wanneer Jesus gaan kom

Iemand het eenslag vir my gesê dat Jesus ‘n geweldige sin vir humor moet hê, want net ‘n God met ‘n sin vir humor sal ‘n mens gemaak het! Ek het nog nooit waarder woorde as dit gehoor nie! Ek dink dat Jesus baie keer homself klaar lag vir al die dom dinge wat ons aanvang.

Lees meer