Ons almal ken die verhaal van die ryk jong man, maar daar is ‘n ander betekenis weggesteek wat ons nie altyd sien nie.
Lees meerTag Archives: naaste liefde
Leiers vir Jesus
Die mees interessantste aspek van die Bybel is dat dit vir ons die antwoorde op elke moontlike probleem gee, maar die antwoorde is nie altyd duidelik nie en dit is waar die leiding van die Gees van die HERE inkom.
Lees meerChristenskap sonder liefde is dood
Ek glo die HERE is besig om ons gereed te kry vir die dag wanneer Hy gaan kom om ons te kom haal. Ek let op dat die boodskappe wat ek kry al hoe meer gesentreer word om ons gereed te kry vir daardie dag.
Lees meer