Jesus sê in Johannes 15:5 “Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.”
Lees meerTag Archives: naasteliefde
Waarom moet daar ‘n wegraping en ‘n verdrukking wees?
Daar is sekerlik baie wat wonder oor hierdie vraag en tog is die antwoord nie te moeilik nie. Ek gaan eerste kyk na die rede vir die verdrukking.
Lees meerChristenskap is ‘n leefwyse
Daar was ‘n sekere leraar wat die Sondag oggend ingehuldig sou word as die nuwe senior leraar van ‘n gemeente met ‘n baie groot ledetal. Soos wat verwag kan word het baie mense opgedaag om die nuwe senior leraar te kom sien.
Lees meer