Ek is seker dat as ek sou vra dat elkeen wat hier lees sy hand moet opsteek as hy al ooit hieroor gewonder het, dan sal dit almal van julle wees; insluitende ek!
Lees meerTag Archives: perfek
Satan se Kastele
Die Gees het een aand tot my gespreek en gesê dat ons nooit perfek sal wees nie, maak nie saak wat ons doen nie. Nadat ek gewonder het oor wat dit kon beteken; herhaal die Gees: “Julle sal nooit perfek wees sonder Jesus nie!”
Lees meer