God se tydsberekening is so perfek, Hy is nooit laat nie en Hy is ook nooit te vroeg nie, maar altyd presies op die regte plek en op die regte tyd!
Lees meerTag Archives: perfek
Stukkend vir Jesus
As ek moet vra hoeveel van julle graag perfek wil wees vir Jesus, dan is ek seker dat ek ‘n see van hande gaan sien!
Lees meerJesus, wat wil U hê moet ek doen?
Hoe baie keer kom ons nie in opstand teen Jesus en dan begin ons om teen Hom te rebelleer, maar ons besef dit nie.
Lees meerNog net sekondes oor
Ek kan nie genoeg beklemtoon dat niemand weet wanneer die wegraping gaan kom nie, selfs nie eers Jesus nie, maar net God die Vader weet.
Lees meerNaaste Liefde is God se standaard
In my vorige boodskap het ek stilgestaan by God se Reëls, maar vandag wil ek meer in diepte ingaan oor naasteliefde en die betekenis daarvan.
Lees meer