Wie van julle het al ‘n ondervinding gehad waar Jesus vir jou iets deur ‘n profesie gewys het maar jy dit nie dadelik geglo het nie?
Lees meerTag Archives: profesie
Drome, voorspellings en die leiding van die Gees
Die Gees lei my om meer uit te brei oor die gedeelte wat ek geskryf het oor “My Skape ken my Stem”.
Lees meer