Hoe baie keer het ons nie al teen die Here gesondig nie? Ek tel myself by, want ek mag nie Woord van die Here vir julle bring, maar ek het ook voete van klei en ek val ook net soos julle!
Lees meerTag Archives: redding
Die krag van gebed
Ek het hierdie getuienis etlike jare gelede gelees en vandag gaan ek dit gebruik as ‘n boodskap sodat julle moet glo dat daar krag in gebed is!
Lees meerBy God is niks onmoontlik nie
Ek wil vandag met julle gesels oor bekommernisse. Die slim mense sê dat 99% van al die dinge waarvoor ons bang of bekommerd is nooit gebeur nie! Kom ons kyk na wat die Bybel hieroor sê.
Lees meer