Geestelike Oorlogvoering is ‘n werklikheid en ons is onder konstante aanval, maar Jesus wil nie hê dat ons weerloos moet wees nie.
Lees meerTag Archives: satan
Daardie klein niksseggende dingetjie
Hoe baie keer gebeur dit dat ons dit wat in ons lewens gebeur afmaak as klein en niksseggend? Maar wat ons nie besef nie is met net hoeveel sukses satan hierdie klein niksseggende dingetjies teen ons gebruik!
Lees meer