Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » duisternis

Tag Archives: duisternis

Ambassadeurs vir Jesus

Posted on 31 Oktober 202326 Oktober 2023 by Pastoor Nico Visagie

Jesus sê dat ons is die lig van die wêreld; die sout van die aarde, maar hoe kan ons die lig of die sout wees as die lig dof is en die sout laf is?

Lees meer→

Want so lief het God die wêreld Gehad

Posted on 5 Maart 202318 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

“Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” (Johannes 3:16)

Lees meer→

Meer as net oorwinnaars

Posted on 3 Januarie 202329 Desember 2022 by Pastoor Nico Visagie

Ek het die afgelope tyd op die kantlyn gestaan en net gekyk. Die Here wys mens wonderlike dinge as jy op die kantlyn staan en net kyk…

Lees meer→

Die ewige dood/buitenste duisternis/die hel

Posted on 18 Desember 202216 Desember 2022 by Pastoor Nico Visagie

Satan oortuig mense al vir eeue dat daar nie iets soos ‘n hel is nie en hy is baie suksesvol daarmee. Dis waarom daar vandag so baie mense is wat nie glo dat die hel enigsins meer werklik is as ‘n drie rand noot nie, maar die Hemel, net soos die hel, is ‘n skreeuende werklikheid!

Lees meer→

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »