Hou jou oë op Jesus

Ek wil begin met ‘n waarskuwing en dit is dat julle baie versigtig moet wees. Ons tyd is so baie min en satan loop rond soos ‘n brullende leeu en kyk wie hy kan verslind!

Lees meer

Die Stokkies Jesus

Een van my vriendinne op Facebook het die volgende storie op haar profiel gepos. Ongelukkig weet ek nie wie die skrywer/ster was nie, maar mag die HERE hierdie persoon seën vir die oog oopmaak les hieruit gekom het.

Lees meer

Hy leef, Hy het opgestaan!

Al die gelowe op aarde het ‘n leiers figuur gehad en al daardie gelowe kan vir jou wys waar daardie leiersfiguur begrawe is, behalwe een: die geloof in Jesus Christus!

Lees meer