Die groot gebod

Toe Jesus die Tien Gebooie en die Wet aan die Israeliete gegee het, was Sy doel om die Israeliete anders te maak as die res van die nasies op aarde. Sy tweede doel was dat die Wet as ‘n riglyn tot opleiding en heiligmaking moes dien vir die koms van die Messias.

Lees meer