Ek het al hierdie stukkie vir julle gebring, maar siende dat die wegraping so naby is, gaan ek dit nou weer doen om vir u te wys hoe ‘n Joodse Trou Seremonie inskakel by Jesus se verlossings plan vir ons as mens en die daaropvolgende wegraping.
Lees meerTag Archives: geloof
Hoe kan ek gered word?
Om gered te kan word is ‘n drie stap proses. Daar bestaan geen vinnige bid-hierdie-gebed-en-alles-is-eensklaps-reg nie. ‘n Gebed soos daardie is slegs stap een van die proses. Al drie stappe moet uitgeleef word om volkome in die HERE te word.
Lees meerIs die einde naby?
Hierdie is ‘n vraag wat deur menigte Christene gevra word. Ek glo dat die HERE dit al ‘n geruime tyd vir ons wys net hoe min tyd ons oor het en nou verwys ek na die verskynsels in die hemelruim soos in die beweging van die planete, die maan en die son.
Lees meerSpandeer jou tyd met wysheid
Die wêreld gaan aanhou om jou te laat omkyk na jou verlede en daar gaan aangehou word om al die foute wat jy gemaak het aan jou uit te wys. As Christene moet ons die verlede ignoreer en net op die toekoms konsentreer.
Lees meer