Ons almal word versoek van tyd tot tyd en dan wonder ons waarom en ons wonder of ons ooit uit hierdie versoekinge gaan uitkom.
Lees meerTag Archives: geloof
Waarom het ek die Heilige Gees nodig
Julle wat Jesus aanvaar het as julle Saligmaker en jonk in die Gees is sal seker wonder waarom die Heilige Gees nodig is.
Lees meerWees die nederige een
Ons kyk so graag na ander en dan wens ons dat ons soos hulle kan wees en dis waarom ek vandag met julle wil gesels oor nederigheid.
Lees meerOns beheer die boot, nie die golwe nie
Ons bly in ‘n deurmekaar wêreld, maar soos julle weet was nog altyd ‘n deurmekaar plek sonder rigting of leiding.
Lees meerIs jou geloof sterk genoeg?
Die pad wat die HERE met elkeen van ons loop is anders van persoon tot persoon en niemand se pad met die HERE is ooit dieselfde nie.
Lees meer