Met die wegraping so naby is en ek weet dat baie van julle dit kan aanvoel; wil ek graag vandag ‘n paar vrae oor die Hemel beantwoord.
Lees meerTag Archives: getuienis
‘n Besoek aan die Hemel
Ek het hierdie getuienis van ‘n jong seun wat ek vandag vir julle gaan bring as aansporing om vas te hou en nooit moed op te gee nie.
Lees meerIs die hel ‘n werklikheid?
Hierdie is ‘n vraag wat ons almal een of ander tyd oor gewonder het. Die geleerde mense sal vir jou sê dat die hel nie bestaan nie, maar dat dit net ‘n toestand van die gemoed is. Ek gaan van hulle verskil op die een!
Lees meerOns lewenspad saam met Jesus
Toe ek in 2010 met Suiderkruis begin het, het ek geen idee gehad hoeveel werk die HERE deur hierdie bediening sou vermag nie.
Lees meerHoeveel kos ‘n wonderwerk?
So ‘n tyd gelede het iemand hierdie getuienis vir my per e-pos gestuur. Ek het die oorspronklike getuienis gaan opsoek en vandag gaan ek dit met julle deel.
Lees meer