Bewaar jou ore!

Iemand het nou die dag vir my ‘n boodskap gewys wat iemand op sosiale media gepos het. Dit was nie die eerste keer dat ek so iets gesien het nie en dit gaan seker ook nie die laaste keer wees nie…

Lees meer

Misleiding en Vrese

Ons het reeds op ‘n vorige geleentheid gesels oor misleiding. Selfs Jesus het baie sterk daaroor gevoel dat niemand Sy kinders moet mislei nie en dis waarom dit die eerste ding is waaroor Hy ons gewaarsku het. Ons lees daarvan in Matteus 24 sommer heel in die begin!

Lees meer