Ek lees vanoggend die gedeelte oor Saggéüs en skielik besef ek net hoeveel geloof die mense in die tyd van Jesus gehad het…
Lees meerTag Archives: probleme
Doen goed aan mekaar
As mense hou ons daarvan om te dink dat ons probleme altyd die grootste en die moeilikste is, maar gesels met ander mense en jy kom agter dat dit wat jy gedink het so ‘n groot probleem is, eintlik niks is nie!
Lees meerDavid en Góliat
Ons almal ken die verhaal van David en Góliat soos dit in 1 Sameul 17 opgeteken is, maar vandag wil ek hê julle moet fyn oplet, want die HERE wil vir julle iets leer.
Lees meerWeet dat die HERE by jou is
Hoe baie keer het ek as ek deur ‘n moeilike deel van my lewe gaan nie gewonder of Jesus nog daar is nie…
Lees meer