Hierdie is ‘n baie interessante vraag, want hoe weet ‘n mens om ‘n vals profeet of ‘n vals lering uit te ken?
Lees meerTag Archives: profeet
Jy is die hoogtepunt van My dag!
Vandag het ek ‘n stoet boodskap van die HERE vir julle. Gewoonlik skryf ek hierdie boodskappe in my eie woorde, maar vandag gaan ek dit oordra presies soos ek dit ontvang het.
Lees meerWat is die kenmerke van ‘n profeet?
In my vorige boodskap het ek met julle gevra om versigtig te wees na wie julle luister, want ons lees voorwaar in die laaste van dae en in hierdie tyd gaan baie opstaan en nog meer mense mislei!
Lees meerWees versigtig na wie jy luister
Iets wat ek die laaste ruk vreeslik oplet, is die ongelooflike groot aantal profesieë wat skielik op Internet uitgaan oor die einde van die wêreld, die wegraping en nog baie meer…
Lees meer