Ek het hierdie getuienis by een van ons lesers gekry en dis ‘n waarskuwing om op ag te slaan.
Lees meerTag Archives: sonde
Hoe kan ek gered word?
Om gered te kan word is ‘n drie stap proses. Daar bestaan geen vinnige bid-hierdie-gebed-en-alles-is-eensklaps-reg nie. ‘n Gebed soos daardie is slegs stap een van die proses. Al drie stappe moet uitgeleef word om volkome in die HERE te word.
Lees meerDie gewoonte van gebed
Gebed kan partykeer so ‘n gewoonte ding word. Ons gaan om voor die HERE te wees sodat ons versterk kan word en daardeur kan doen wat nodig is, maar dis nie waaroor dit gaan nie.
Lees meerSpandeer jou tyd met wysheid
Die wêreld gaan aanhou om jou te laat omkyk na jou verlede en daar gaan aangehou word om al die foute wat jy gemaak het aan jou uit te wys. As Christene moet ons die verlede ignoreer en net op die toekoms konsentreer.
Lees meer