Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » storm

Tag Archives: storm

Klim op die Ark

Posted on 21 Junie 202618 Junie 2026 by Pastoor Nico Visagie

Ons is Kinders van die HERE en ons verwag die Seun van die Mens op die wolke deur die geloof wat ons deur Jesus Christus verkry het! AMEN!

Lees meer→

Jou ontwerpers kruis

Posted on 17 Maart 202414 Maart 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons almal hou van ontwerpers klere, maar het julle geweet dat Jesus vir elkeen van ons ‘n ontwerpers kruis gegee het?

Lees meer→

Jesus maak die storms stil

Posted on 3 September 202330 Augustus 2023 by Pastoor Nico Visagie

Hoe lyk die storms in jou lewe? Voel dit vir jou of jy enige oomblik kan sink in ‘n see van probleme wat net nie wil ophou nie?

Lees meer→

Geloof

Posted on 24 Januarie 202320 Januarie 2023 by Pastoor Nico Visagie

Vandag gaan ons so ‘n bietjie kyk na geloof en wat dit nou presies is.

Lees meer→

Struikelblokke is onvermydelik

Posted on 26 Julie 202222 Julie 2022 by Pastoor Nico Visagie

Jesus sê vir sy dissipels in Lukas 17:1 dat dit onvermydelik is dat die struikelblokke kom. Hierdie woorde is vandag net so waar soos dit daardie tyd was. In Afrikaans het ons die gesegde “ons hoop vir die beste, maar die slegte kom vanself!”

Lees meer→

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »