Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » uitkoms

Tag Archives: uitkoms

‘n Geloof onwrikbaar!

Posted on 15 Februarie 202611 Februarie 2026 by Pastoor Nico Visagie

In Jesus se tyd was daar geen liefde tussen die Jode en die Romeine nie, maar Jesus is mos nie ‘n aannemer van die persoon nie.

Lees meer→

Geloof soos ‘n kind

Posted on 24 Oktober 202423 Oktober 2024 by Pastoor Nico Visagie

Partykeer moet ons net glo, selfs al lyk ‘n situasie uit ons oogpunt uit geheel en al hopeloos; sonder enige uitkoms wat ons kan sien.

Lees meer→

Satan se leuens

Posted on 29 September 202228 September 2022 by Pastoor Nico Visagie

Gebaseer oor dit wat mense op Facebook pos, kom ek agter net hoeveel mag ons vir satan oor ons lewens gee. Baie kom dit nie eers agter hoeveel stories in hulle ore gefluister word nie…

Lees meer→

Struikelblokke is onvermydelik

Posted on 26 Julie 202222 Julie 2022 by Pastoor Nico Visagie

Jesus sê vir sy dissipels in Lukas 17:1 dat dit onvermydelik is dat die struikelblokke kom. Hierdie woorde is vandag net so waar soos dit daardie tyd was. In Afrikaans het ons die gesegde “ons hoop vir die beste, maar die slegte kom vanself!”

Lees meer→

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »