Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » vergifnis

Tag Archives: vergifnis

Versoekinge

Posted on 1 November 202629 Oktober 2026 by Pastoor Nico Visagie

Ons almal word versoek van tyd tot tyd en dan wonder ons waarom en ons wonder of ons ooit uit hierdie versoekinge gaan uitkom.

Lees meer→

Waarom sukkel sommige mense so om ‘n oorgawe te maak?

Posted on 27 Oktober 202625 Oktober 2026 by Pastoor Nico Visagie

Sommige mense sukkel vreeslik om hulle harte aan Jesus te gee ten spyte van ons beste pogings en dis uiters frustrerend!

Lees meer→

Wees die nederige een

Posted on 22 Oktober 202620 Oktober 2026 by Pastoor Nico Visagie

Ons kyk so graag na ander en dan wens ons dat ons soos hulle kan wees en dis waarom ek vandag met julle wil gesels oor nederigheid.

Lees meer→

Ons beheer die boot, nie die golwe nie

Posted on 20 Oktober 202618 Oktober 2026 by Pastoor Nico Visagie

Ons bly in ‘n deurmekaar wêreld, maar soos julle weet was nog altyd ‘n deurmekaar plek sonder rigting of leiding.

Lees meer→

Nikodémus en die kruisiging van Jesus

Posted on 18 Oktober 202615 Oktober 2026 by Pastoor Nico Visagie

Die Bybel is nie duidelik oor wie hy was nie, behalwe dat hy ‘n Fariseër was wat nie met sy mede Fariseërs oor Jesus saamgestem het nie.

Lees meer→

Post navigation

1 2 3 4 5 6 … 48 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.