Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » verkeerd

Tag Archives: verkeerd

Geen huiskneg kan twee here dien nie

Posted on 1 Junie 202527 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

As Kinders van God hou ons daarvan om sonde te klassifiseer in groot sonde wat baie erg is en kleiner sondes wat minder erg is…

Lees meer→

Moet nooit aanneem nie

Posted on 12 November 20248 November 2024 by Pastoor Nico Visagie

Jesus wil hê dat ons Hom altyd eerste moet stel, maar as ons probeer, dan is daar afleidings wat ons aandag af trek.

Lees meer→

Ons lewenspad saam met Jesus

Posted on 5 Mei 202424 April 2024 by Pastoor Nico Visagie

Toe ek in 2010 met Suiderkruis begin het, het ek geen idee gehad hoeveel werk die HERE deur hierdie bediening sou vermag nie.

Lees meer→

Roeping tot heiligmaking

Posted on 18 Februarie 202416 Februarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Paulus vermaan die gemeente van Tessalonisense om ‘n heilige leefstyl te volg terwyl hulle op die wederkoms van Jesus wag.

Lees meer→

As alles net verkeerd loop

Posted on 21 Junie 202210 Junie 2022 by Pastoor Nico Visagie

Jy kry mos daardie dae waar alles eenvoudig net verkeerd loop. Maak nie saak wat jy doen nie, niks wil net reg loop nie!

Lees meer→

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »