Dierbare Kinders van die HERE; mag die liefde van onse Vader met julle wees en die Heilige Gees ‘n metgesel om op te vertrou.
Lees meerTag Archives: versoeking
Versoekinge van satan
Versoekinge van satan sal daar altyd wees en niemand van ons word ontsien nie; nie eers Jesus was ontsien nie.
Lees meerMoenie met vuur speel nie
Nou dat ons so naby aan die einde is, sal baie van julle sal voel dat julle uitermate baie deur satan versoek word…
Lees meerDaardie klein niksseggende dingetjie
Hoe baie keer gebeur dit dat ons dit wat in ons lewens gebeur afmaak as klein en niksseggend? Maar wat ons nie besef nie is met net hoeveel sukses satan hierdie klein niksseggende dingetjies teen ons gebruik!
Lees meerDeur baie verdrukkinge
As ons deur versoekinge val, dan word ons baie kwaad vir onsself, want hoe kan dit dan gebeur: ons probeer dan so hard om nie te swig nie…
Lees meer