Om al jou vertroue in Jesus te plaas is geen maklike taak nie, want ons hou daarvan om in beheer van ons eie lewens te wees.
Lees meerTag Archives: vertroue
Geloof, absolute geloof
Soms toets Jesus ons geloof en dis waarom dit soms voel asof Jesus ons verlaat het, maar die waarheid is dat Jesus jou nooit ooit verlaat nie!
Lees meerMeer en meer geloof
Hierdie is ‘n onderwerp waaroor ek net nie genoeg kan praat nie. Die van julle wat al lank hier is, sal dit kan bevestig.
Lees meerDie Naderende Storm
Die van julle wat gereeld ons boodskappe lees sal seker al opgelet het dat daar die laaste paar weke ‘n patroon in die boodskappe is.
Lees meerMaak jou klaar om jou God te ontmoet
“Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, HERE, God van die leërskare, is sy Naam!” (Amos 4:13)
Lees meer