Die Waarheid oor die Wegraping
Die woord wegraping kom van die Griekse woord harpazo (αρπάζο) wat beteken om te gryp, met geweld weg te neem of weg te ruk.
Lees meer→Die wegraping en die Joodse Trou Seremonie
Ek het al hierdie stukkie vir julle gebring, maar siende dat die wegraping so naby is, gaan ek dit nou weer doen om vir u te wys hoe ‘n Joodse Trou Seremonie inskakel by Jesus se verlossings plan vir ons as mens en die daaropvolgende wegraping.
Lees meer→Veertig dae in die woestyn
HERE, ek wil bid en vra dat U ons oë sal oopmaak sodat ons sal sien dat U ons nooit alleen laat om op ons eie aan te beweeg nie, selfs al vertel satan dit vir ons. Help ons om te besef dat U altyd teenwoordig is en dat ons niks op ons eie hoef […]
Lees meer→Gees vervulde bruid van die HERE
HERE, gee tog dat die wat hierdie lees sal verstaan dat U ernstig is oor hierdie saak; dat U geen doekies omdraai nie. Wys tog in hulle harte dat hierdie woord die waarheid is. Amen! Vandat ek geskryf het dat die HERE vir ‘n “Gees Vervulde” bruid gaan kom, was daar baie vrae. Julle sien, […]
Lees meer→Die laaste siele oes
HERE, Koning, maak tog mense se harte en hulle ore oop om te besef dat ons tyd min is! AMEN! Ek het hierdie afgelope tyd baie oor die wegraping geskryf. Baie daarvan was hersiening van werk wat ek in die verlede geskryf het. Ek het eers nie verstaan waarom die Gees wil hê dat ek […]
Lees meer→