Die laaste siele oes
HERE, Koning, maak tog mense se harte en hulle ore oop om te besef dat ons tyd min is! AMEN! Ek het hierdie afgelope tyd baie oor die wegraping geskryf. Baie daarvan was hersiening van werk wat ek in die verlede geskryf het. Ek het eers nie verstaan waarom die Gees wil hê dat ek […]
Lees meer→Hoe kan ek gered word?
Om gered te kan word is ‘n drie stap proses. Daar bestaan geen vinnige bid-hierdie-gebed-en-alles-is-eensklaps-reg nie. ‘n Gebed soos daardie is slegs stap een van die proses. Al drie stappe moet uitgeleef word om volkome in die HERE te word.
Lees meer→Is die einde naby?
Hierdie is ‘n vraag wat deur menigte Christene gevra word. Ek glo dat die HERE dit al ‘n geruime tyd vir ons wys net hoe min tyd ons oor het en nou verwys ek na die verskynsels in die hemelruim soos in die beweging van die planete, die maan en die son.
Lees meer→Meer tyd word ons gegun
Hierdie is ‘n baie moeilike boodskap om vir julle te bring, want ek weet maar net te goed hoe baie van julle die koms van ons Koning op die Wolke verwag… Ek het hierdie week baie gebid. Ek was teleurgestel. Ek het gehuil by die HERE, maar God die Vader se besluit was gemaak. Meer […]
Lees meer→Die aarde waggel soos ‘n dronkaard
Bid vir die wat lei in hierdie uur en ook die wat gaan lei as gevolg van sonde. Ons almal weet van die storms wat Amerika getref het en die verwoesting wat dit gesaai het. Gister het ‘n massiewe aardbewing Mexiko getref… Ek het vanoggend die skrifgedeeltes gekry, maar aanvanklik nie geweet wat dit beteken […]
Lees meer→