Ons almal is in die leerskool van Jesus en daarom laat Jesus dinge oor ons lewens kom sodat ons daaruit moet leer.
Lees meerTag Archives: aanvaarding
Gebed van Kalmte
Om kalm te word en dinge in die Hande van die HERE te los is nie altyd maklik nie, want ons hou mos daarvan om in beheer te wees!
Lees meerTradisies en naaste liefde
‘n Tradisie is soos ‘n stel boeie wat lekker pas; jy raak so gewoond daaraan dat jy later dink dat jy glad nie daarsonder kan gaan nie.
Lees meerOntvang My Liefde
Vandag wil ek aan julle ‘n verborgenheid meedeel en dit is dat elkeen van ons se bekering uniek was, maar laat ek nou verduidelik.
Lees meerAl om die berg…
Ek het vandag weer vir julle ‘n stukkie wat gebaseer is wat iemand vir my gestuur het. Ek moes dit net met julle deel, want dis een van daardie oog oopmaak stories wat jou skielik laat besef dat alles nie altyd is soos wat ons dink dit is nie!
Lees meer