Om vir iemand te sê dat dit God se Wil is as daar ‘n sterfte in hulle familie was, klink nie net hol en leeg nie, maar ook onpersoonlik.
Lees meerTag Archives: belofte
Die Here is met ons – Altyd!
Hoe baie van julle het al gevoel dat julle heeltemal alleen is; dat niemand verstaan of omgee nie en dat selfs God jou verlaat het?
Lees meerKlou vas aan God se Beloftes
Dit verbaas my al hoe meer en meer as ek sien hoe die Woord van die Here in vervulling kom. Die meeste mense daarbuite sien dit nie eers raak nie! Ek verwys nou spesifiek na 2 Timoteus 3 vers een: “MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.”
Lees meer