Vandag wil ek net vir Jesus dankie sê vir alles wat Hy doen; Jesus seën Sy bediening en Hy seën die wat Sy Woord tydig en ontydig bedien!
Lees meerTag Archives: boodskap
Doen die Wil van die Vader
Ek het ‘n snaakse droom gehad en in die droom het Jesus vir my ‘n boodskap gewys wat iemand op ‘n sosiale media kanaal wou pos.
Lees meerDrink water uit jou eie reënbak
Jesus het baie kuddes wat Hy in Sy wysheid lei en dat die leiding van elkeen van hierdie kuddes uniek aan daardie spesifieke kudde is.
Lees meerOns lewenspad saam met Jesus
Toe ek in 2010 met Suiderkruis begin het, het ek geen idee gehad hoeveel werk die HERE deur hierdie bediening sou vermag nie.
Lees meerJy is die hoogtepunt van My dag!
Vandag het ek ‘n stoet boodskap van die HERE vir julle. Gewoonlik skryf ek hierdie boodskappe in my eie woorde, maar vandag gaan ek dit oordra presies soos ek dit ontvang het.
Lees meer