Ons is Kinders van God en binnekort gaan Jesus uit die Hemel neerdaal om ons saam met Hom na ons ewige tuiste te vat en daarom behoort ons nie meer vir ons self te lewe nie.
Lees meerTag Archives: dood
Wat gebeur na die dood?
Die dood is ‘n onderwerp waaroor niemand graag wil praat nie, tog is dit ‘n integrale deel van mens wees. Ons almal vrees dit en vir die wat agterbly begin die groot verlang en wens ons vir die dag wat ons weer herenig sal word saam met Christus!
Lees meerMoenie verskrik word nie
Jesus het vir my die volgende boodskap in Mattheus 24 gegee om vir julle te bring.
Lees meer