Soms raak ons so oorweldig deur die keuses wat voor ons lê dat ons nie weet wat om te doen nie en dis wanneer die leiding van die Gees belangrik word in ons lewens.
Lees meerTag Archives: gees
Die Trooster
Die Trooster of die Heilige Gees is vir ons gestuur as ‘n bemoediger en ‘n tussenganger terwyl Jesus gegaan het om vir ons plek te berei.
Lees meerVrugte, Gawes en Drome
As Kinders van God moet ons streef om al die Vrugte van die Gees in ons lewens te dra naamlik soos dit in Galasiërs 5:22 uiteen gesit word.
Lees meerMoenie die krag van gebed onderskat nie
Die kerke van vandag is nie meer soos dit in die verlede was nie, maar dis ‘n teken van die tyd waaroor Jesus ons gewaarsku het.
Lees meerHoe ons ons deurbrake mis
Dis altyd ‘n lang en uitputtende stryd om deur die vuilwater van die moeras te kom net sodat ons die skoon water van die meer kan ervaar.
Lees meer