Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » gehoorsaam » Page 2

Tag Archives: gehoorsaam

Hulle sal deur God geleer word

Posted on 3 November 202431 Oktober 2024 by Pastoor Nico Visagie

Wat help dit ons hoor die Woord van die HERE en ons weet wat Sy plan met ons en ons lewens is, en ons gehoorsaam Hom nie?

Lees meer→

Seëninge van God of satan?

Posted on 27 Oktober 202424 Oktober 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons as Christene hou daarvan om te dink dat al die seëninge wat ons ontvang van Jesus af kom, maar dan is dit nie altyd so nie.

Lees meer→

Die harnas van die HERE

Posted on 15 September 202412 September 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek gaan vandag ‘n storie met julle deel wat deur Bill Britton in 1960 geskryf was en wat gaan oor ‘n visioen wat Jesus aan hom gegee het.

Lees meer→

Wees sagmoedig, gehoorsaam en vriendelik

Posted on 2 Julie 202418 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Om ‘n opinie oor iets te hê is nie noodwendig sleg nie, maar as ons daardie opinie gebruik om teen God in opstand te kom, dan verander dinge.

Lees meer→

Laat ons hierdie lewe saam leef; dit wat oorbly

Posted on 4 Januarie 202410 Januarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Soos ons tyd op Aarde minder word, kan mens aanvoel dat Jesus ons gewetes skerper maak en kan ons aanvoel as ons vir Jesus seermaak.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 2 3 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »