Vandag wil ek met julle die bedelings/dispensasies in die Bybel behandel en dan sal julle sien waarom ons deur die waarheid vrygemaak is!
Lees meerTag Archives: genade
Is Christenskap harde werk?
Hoeveel van julle het al gehoor dat Christenskap is harde werk is? Dink julle dat hierdie stelling reg is?
Lees meerDie Trompette Blaas!
Die van julle wat al ‘n rukkie by ons is sal weet dat ek nie baie goed is met drome nie. Van tyd tot tyd gee die HERE vir my drome, maar dis baie ongereeld.
Lees meerAl om die berg…
Ek het vandag weer vir julle ‘n stukkie wat gebaseer is wat iemand vir my gestuur het. Ek moes dit net met julle deel, want dis een van daardie oog oopmaak stories wat jou skielik laat besef dat alles nie altyd is soos wat ons dink dit is nie!
Lees meerKlou vas aan God se Beloftes
Dit verbaas my al hoe meer en meer as ek sien hoe die Woord van die Here in vervulling kom. Die meeste mense daarbuite sien dit nie eers raak nie! Ek verwys nou spesifiek na 2 Timoteus 3 vers een: “MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.”
Lees meer