Ons wat in hierdie tyd leef, leef sekerlik in die mees interessantste tyd, want ons sien letterlik hoe die Woord in vervulling kom!
Lees meerTag Archives: gereed
Nog net sekondes oor
Ek kan nie genoeg beklemtoon dat niemand weet wanneer die wegraping gaan kom nie, selfs nie eers Jesus nie, maar net God die Vader weet.
Lees meerMene mene tekel upharsin!
Liewe lesers, my hart breek as ek dink aan al die verlore gaande siele in hierdie wêreld; mense wat weier om te sien wat rondom hulle aangaan, wat weier om te glo dat Jesus die wat gereed is gaan kom haal, die wat dink alles is een groot grap!
Lees meerLet op en kyk!
Omtrent elke vers wat ek in die Bybel deesdae kry wys op die HERE se spoedige terugkeer. Ek weet dat daar van julle is wat dit ook so ervaar.
Lees meer