Een van die lesse wat ons moet leer as Kinders van God is hoe om oordeel, bitterheid en haat uit ons lewes uit te kry.
Lees meerTag Archives: haat
Ons is deur Jesus uitverkies
Dis geen geheim meer dat die wêreld die Kinders van die HERE haat nie, maar ons is deur Jesus uitverkies en by die naam geroep!
Lees meerVergewe, Vergeet en Maak Vry
Dis vir Jesus baie belangrik dat ons die om ons moet vergewe, want dis deel van Jesus se gebed; die Onse Vader in Mattheus 6:12.
Lees meerWaarom kry ek so swaar?
Hierdie is ‘n vraag wat elkeen van ons al gevra het, maar ons vergeet dat ons in Jesus die Wynstok geplant is en nou word ons as lote van die wynstok van tyd tot tyd gesnoei.
Lees meerEk het julle uitverkies
Hoe baie van julle wat hierdie lees word deur ander mense gehaat? Hoe baie van julle word deur ander mense bespot? Hoe baie van julle word elke dag uitgekryt dat julle niks kan reg doen nie?
Lees meer