Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » heilige gees

Tag Archives: heilige gees

Leiding van die Gees

Posted on 25 April 202320 April 2023 by Pastoor Nico Visagie

Baie gelowiges wonder of hulle deur die Heilige Gees gelei word, maar die antwoord lê in hoeveel beheer jy vir die Gees van die HERE oor jou lewe gee.

Lees meer→

Word met die Gees vervul

Posted on 19 Februarie 202317 Februarie 2023 by Pastoor Nico Visagie

Vandag gaan ons so ‘n bietjie stilstaan by die vervulling van die Gees; net om alles mooi duidelik te maak vir almal.

Lees meer→

Die pad saam met Jesus

Posted on 26 Januarie 202325 Januarie 2023 by Pastoor Nico Visagie

As ‘n mens die Gees van God vrye toegang in jou lewe gee, dan wys die Here partykeer vir ‘n mens baie interessante dinge!

Lees meer→

Is ek waardig?

Posted on 29 November 202225 November 2022 by Pastoor Nico Visagie

Ek wil vandag stilstaan by ‘n enkele vers in Lukas 21:36: “Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.”

Lees meer→

Uitleg van Mattheus 25

Posted on 25 September 202222 September 2022 by Pastoor Nico Visagie

Ek gaan vandag verder met ons Bybelstudie en Mattheus 25 met julle behandel.

Lees meer→

Post navigation

1 2 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »