Vader, bewaar ons oë en ons ore teen wat ons mag sien of hoor. Laat ons U altyd eerste stel in alles wat ons doen en ook in alles wat ons beplan om te doen.
Lees meerTag Archives: krag
Moenie die krag van gebed onderskat nie
Die kerke van vandag is nie meer soos dit in die verlede was nie, maar dis ‘n teken van die tyd waaroor Jesus ons gewaarsku het.
Lees meerMy krag word in swakheid volbring
Jesus se liefde en Sy geduld met ons gaan my as mens baie keer te bowe, want dis iets wat ek as mens net altyd kan verstaan nie.
Lees meerAl om die berg…
Ek het vandag weer vir julle ‘n stukkie wat gebaseer is wat iemand vir my gestuur het. Ek moes dit net met julle deel, want dis een van daardie oog oopmaak stories wat jou skielik laat besef dat alles nie altyd is soos wat ons dink dit is nie!
Lees meer