Baie gelowiges wonder of hulle deur die Heilige Gees gelei word, maar die antwoord lê in hoeveel beheer jy vir die Gees van die HERE oor jou lewe gee.
Lees meerTag Archives: leiding
Wat is Sonde?
Behalwe dat sonde alles is wat verkeerd is, is sonde niks anders as om teen die wil van God op te tree nie. Sonde het in die Tuin van Eden begin nadat Adam en Eva ongehoorsaam was en teen die wil van God opgetree het.
Lees meerDie leerskool van die HERE
Jesus, help ons om te verstaan dat U ‘n doel het met alles wat U doen. Ons mag miskien nie die doel verstaan nie, maar help ons om nader aan U te beweeg en om beheer van ons lewens in U hande te los. Dis die enigste manier vir ons om ‘n sinvolle lewe in U te kan leef. Amen!
Lees meerDie Wynstok en die Lote
Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.
Lees meer