Ons almal ken daardie gedeelte waar satan vir Jesus drie keer versoek het en hoe Hy daardie versoekings elke keer afgeweer het.
Lees meerTag Archives: leiding
Die gelykenis van die swaeltjie
Daar was ‘n swaeltjie wat een jaar besluit het om nie saam met die ander voëltjies noord te vlieg vir die winter nie.
Lees meerVolg die leiding van die Gees
Soms raak ons so oorweldig deur die keuses wat voor ons lê dat ons nie weet wat om te doen nie en dis wanneer die leiding van die Gees belangrik word in ons lewens.
Lees meerIn oor jou kop
Vandag wil Jesus jou leer om te navigeer deur op Hom te vertrou selfs al spoel die water oor jou kop en voel dit vir jou of jy gaan verdrink.
Lees meerGeroepenes van die HERE
Baie van julle sal seker weet dat om ‘n prediker te wees, ongeag van die kerk waarin jy behoort, ‘n heilige roeping is.
Lees meer