Ek weet dat die HERE my lief het; deur die Heilige Gees het ons daardie sekuriteit dat Hy ons Vader is en dat ons Hom ook so kan noem.
Lees meerTag Archives: liefde
Waarom het ek die Heilige Gees nodig
Julle wat Jesus aanvaar het as julle Saligmaker en jonk in die Gees is sal seker wonder waarom die Heilige Gees nodig is.
Lees meerMoenie moed verloor as die toetse kom nie!
Waarom is dit so maklik om die HERE te dien as alles in ons lewens reg loop, maar so moeilik as die toetse kom?
Lees meerDie Geheime mag van Liefde
Mag die HERE ons die liefde, geduld en die genade gee om elke dag ons lewens te leef soos die HERE dit van die begin af bedoel het.
Lees meerEk sal nie spaar nie!
Die koms van die HERE vir Sy Bruid is hier; jubel, die wat julle gereed gemaak het, want die dag van die HERE is voor die deur.
Lees meer