Mag die HERE ons die liefde, geduld en die genade gee om elke dag ons lewens te leef soos die HERE dit van die begin af bedoel het.
Lees meerTag Archives: naaste
Jesus se teekoppie
Mag die soete teenwoordigheid van Jesus ons altyd tot oorlopend toe volmaak sodat ons geen behoefte na die dinge van die wêreld sal hê nie.
Lees meerWees lief vir mekaar
Soms verstom Jesus my met Sy onuitbluslike geduld met ons en hoe Hy ons by die hand vat en leer hoe om ons lewens te lewe.
Lees meerDie pad saam met Jesus
Die pad wat ons saam met Jesus loop verskil van mens tot mens en daardie pad begin die dag wat elkeen van ons tot bekering gekom het.
Lees meerWie is my naaste?
As daar gepraat word van ons naaste, dat is die eerste gedagte wat by ons almal opkom daardie vuil bos slaper langs die pad…
Lees meer