Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » openbaring » Page 10

Tag Archives: openbaring

David en Góliat

Posted on 24 Februarie 202223 Februarie 2022 by Pastoor Nico Visagie

Ons almal ken die verhaal van David en Góliat soos dit in 1 Sameul 17 opgeteken is, maar vandag wil ek hê julle moet fyn oplet, want die HERE wil vir julle iets leer.

Lees meer→

Die Waarheid oor die Wegraping

Posted on 17 Oktober 202121 Desember 2025 by Pastoor Nico Visagie

Die woord wegraping kom van die Griekse woord harpazo (αρπάζο) wat beteken om te gryp, met geweld weg te neem of weg te ruk.

Lees meer→

Beskrywing van die Antichris volgens Openbaring

Posted on 24 Mei 201914 Maart 2021 by Pastoor Nico Visagie

Die vraag wat die meeste deur jong gelowiges gevra word is wie die Antichris is en waar hy vandaan gaan kom. Die Bybel antwoord hierdie vrae ongelukkig glad nie. Persoonlik dink ek nie dat God wil hê dat ons moet weet nie. Daar word wel genoem dat ons eendag verbaas sal staan as ons gaan sien wie dit was.

Lees meer→

Beskrywing van die Vals Profeet volgens Openbaring

Posted on 23 Mei 201914 Maart 2021 by Pastoor Nico Visagie

Die Antichris gaan ook ‘n handlanger hê wat gaan optree as sy minister van propaganda. Sy werk gaan aanvanklik wees om die beeld van die Antichris te beskerm en te bevorder en daarom gaan hy die hele tyd aan die sy van die Antichris wees gedurende die eerste drie en ‘n halwe jaar van die verdrukking.

Lees meer→

Die wegraping en die Joodse Trou Seremonie

Posted on 26 Maart 201931 Desember 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ek het al hierdie stukkie vir julle gebring, maar siende dat die wegraping so naby is, gaan ek dit nou weer doen om vir u te wys hoe ‘n Joodse Trou Seremonie inskakel by Jesus se verlossings plan vir ons as mens en die daaropvolgende wegraping.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 5 6 7 8 9 10

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »