Liewe lesers, my hart breek as ek dink aan al die verlore gaande siele in hierdie wêreld; mense wat weier om te sien wat rondom hulle aangaan, wat weier om te glo dat Jesus die wat gereed is gaan kom haal, die wat dink alles is een groot grap!
Lees meerTag Archives: openbaring
Waarom bid ons?
Hoeveel van julle het al gewonder waarom ons bid? Ek het al op verskeie kere in my geloofslewe oor hierdie vraag gewonder!
Lees meerDie wegraping van die kerk
Ek hoef seker nie vir julle te sê dat die wegraping van die kerk die een gebeurtenis gaan wees wat die wêreld tot stilstand gaan ruk nie!
Lees meerLeef vir Jesus
Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie. (Markus 1:15)
Lees meer